Dié skrywers het die 2024 Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel gehaal

Twee-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die negende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Dit sluit pennevrugte in van gedugte skrywers soos Frederik de Jager, die bekroonde joernalis Murray La Vita, en Daneel Jantjies wat laasjaar gekies is vir die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool. “In nege jaar het die kompetisie wat die basis van die Woordfeesbundel vorm […]