’n Sak–pas-fees vir studente

toyota musiekfees

Dis amptelik lente in die Boland, en oor minder as twee maande is dit weer tyd vir die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees. Daar is byna 400 items op die program, van musiek en teater tot open mics en meer. Maar moenie dat dit jou afskrik nie. Die Woordfeesspan het spesiaal ’n aantal shows uitgekies om die smaak en […]