Hoe werk die Spaar Bar?

spaar bar

Oop van 09:00 tot 15:00 by die Erfurthuis | 11 tot 19 Okt. Jy kan halfpryskaartjies koop vir sekere items op die feesprogram wat binne vier uur plaasvind.  Byvoorbeeld: As jy 09:00 by die Spaar Bar is, kan jy sekere vertonings tot en met 13:00 teen halfprys koop. As jy 10:00 opdaag, is sekere vertonings tot en […]