kykNET Fiësta-toekennings 2026: Toyota Stellenbosch Woordfees spog met meeste (47) benoemings

Die Toyota Stellenbosch Woordfees het die meeste benoemings by die 16de kykNET Fiësta-toekennings ontvang. Hartlik geluk aan al die genomineerdes, asook aan ons sustersfeeste.  Breyten Breytenbach se eerste toneelstuk, Boklied, loop voor met 12 benoemings, insluitend Produksie van die jaar en Beste aanbieding. Onder die individule uitblinkers is Albert Pretorius met vier nominasies (insluitend Beste […]