Spier belê nog 3 jaar as platinumborg van die Toyota Stellenbosch Woordfees

Spier, Toyota Stellenbosch Woordfees

Stellenbosch – Die internasionaal gerekende Spier-wynlandgoed sit hul platinumborgskap aan die Toyota Stellenbosch Woordfees met nog drie jaar voort.  Spier is sedert 2025 die amptelike naamborg van die fees se Spier Toneel-program – ’n vlagskipgenre wat die afgelope jaar gedy het met 55 uithalerproduksies en met 47 nominasies na die 2026 kykNET Fiëstas-toekennings gaan.  Saartjie […]