Leerders genooi om in te skryf vir Stellenbosch Academy Visuele Kunskompetisie

Hoërskoolleerders in graad 10 tot 12 word genooi om in te skryf vir die 2026 Stellenbosch Academy se Visuele Kunskompetisie (SAVAC) waar twee studiebeurse in dié rigting op die spel is.  Die kompetisie word aangebied in samewerking met Woorde Open Wêrelde (WOW) by die Universiteit Stellenbosch, en met die Toyota Stellenbosch Woordfees. SAVAC, nou in […]