Dae van digters

Digters is skrywers, maar ’n spesiale soort. Van ’n dag gevul met poësie tot die feesdigter, kom gerus digterby! Tom Dreyer se tydsberekening is perfek: nie net is hy die amptelike feesdigter nie, hy is ook onlangs met die Hertzogprys bekroon vir sy debuutbundel Nou in infrarooi. “Dis egter sy nuwe bundel, Brief op veertigduisend […]
Lees, want die nag kom nader

Vanjaar is daar meer as 50 aanbiedings op die EasyEquities Skrywersfees. Skrywers kom van heinde en verre om boeke oor uiteenlopende onderwerpe te bespreek. Jy kan uitsien na alles van rugby tot resensies, geld en geskiedenis, huwelike, honde, en hoe om ’n lewe te maak op ’n leë stuk grond in die Karoo. “Hierdie jaar […]