Baljaar: SA Hits

Toyota Musiekfees
80 Minute
12 Oktober
19:30
R190-R250 | R220-R280

Ons vier Mzansi se ryk en kleurvolle musiekerfenis met klawers, blasers, snare en klinkende simbale. Kom baljaar saam met Cornèl Engelbrecht (klavier) en sy pelle, wat elkeen ’n verrassing of twee uit die mou gaan pluk. Maak jou gereed vir bekende treffers wat jy óf jou ma sal herken, en wat is ’n partytjie sonder verrassings?

Met Cornèl Engelbrecht (klavier), Franco Engelbrecht (klawerbord), Dylan Tabisher (baskitaar), Stuart Martin (tromme), Joshua America (kitaar), Kerwin Albertus (saxofoon), Samuel Carelse (tromboon), Henco Bester (saxofoon)

Regisseur Cornèl Engelbrecht