Filmfees
24 Minute
12 Oktober
17:00
13 Oktober
16:00
17 Oktober
18:00
Gratis

2017 | Suid-Afrika

In ’n wêreld waar die distopiese bevolking steun op gesimuleerde realiteit, begin die ontevrede werker Nobomi SX1 ’n gevaarlike missie om haar te bevry van haar nietige bestaan: Sy probeer ’n eksklusiewe virtuelewerklikheidspeletjie betree met die doel om nooit terug te keer nie.

Met Mothusi Magano, Anele Matoti, Mandisa Nduna

Regisseur en skrywer Jahmil X.T. Qubeka