Jy sal my nie glo nie

Toyota Musiekfees
75 Minute
15 Oktober
16:30
R190-R250 | R220-R280 by die deur

Pietman Geldenhuys vertel al stories vandat hy baie jonk is. Wat begin het met fabels, het later ’n absurde werklikheid geword wat hy self in die praktyk ervaar het op die pad saam met ander musikante en storievertellers. In Jy sal my nie glo nie deel hy van hierdie stories en musiek wat uit sy ervarings ontstaan het.

Met Pietman Geldenhuys