Leefstyl
Meertalig
90 Minute
11 Oktober
15:30
R150

Tradisie ontmoet innovasie, en die hedendaagse en ouwêreldse sit gemaklik saam aan tafel, met resepte wat deur Elmarie Berry se Libanese ouma geïnspireer is en met haar eie kreatiewe flair vernuwe is. Die kosjoernalis Jeanne Calitz gesels met Elmarie oor hoe om onvergeetlike oomblikke aan tafel te skep. Daar is natuurlik ook heerlike happies waaraan almal kan proe.

Aangebied deur Penguin Random House