Watter rol speel familieboerdery in ons landbou-ekonomie? Wêreldwyd vorm familieboerderye dikwels die kern van plaaslike voedselproduksie, en in Suid- Afrika is hulle deurslaggewend vir die landboubedryf. Dié besigheidsmodel is egter nie sonder uitdagings nie.