Wynproe met VIA

Leefstyl
60 Minute
17 Oktober
15:00
Gratis

Wat is ’n fees sonder wyn en musiek? Kom klink ’n glasie saam met VIA – die wyn is op ons! Om dit ’n behoorlike kuier te maak, bring ons ook ’n verrassingskunstenaar saam. Plekke is beperk – bespreek gou!