Spesiaal vir Woordfeesgangers: Langarm-Snack-Dans

WOW
270 Minute
3 Oktober
19:00
R150 Bespreek by uswow@sun.ac.za

Kom dans saam en deel in die pret ten bate van die WOW-studentefonds. Oud en jonk kom byeen vir WOW se gewilde langarmdans waar ’n wonderlike orkes sal sorg dat niemand te lank stilsit nie.