EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute
15 Oktober
14:30
R50 | R80 by die deur

Petrovna Metelerkamp is veral bekend as biograaf van Ingrid Jonker, maar haar
eie lewe is net so kleurryk en vol kinkels. In Sjoe! vertel Petrovna die stories van
die uitsonderlike mense waarmee sy deur die loop van haar lewe te doen gehad het.
Sophia van Taak stel die vrae en lei lesers saam van binne die kerk na straathoeke in
stede, en na ontmoetings met mense wat met deernis, insig en humor geskets word.

Aangebied deur Hemel & See