FEDA-wenner

Spier Toneel
Engels
60 Minute
17 Oktober
20:00
19 Oktober
10:00
R140 | R170 by die deur

Die Festival of Excellence in Dramatic Arts (FEDA) is meer as twintig jaar oud en dien as toonvenster vir die beste hoërskool-dramadepartemente oor Gauteng waar jong teatermakers en hul oorspronklike stories gevier word. Maak jou gereed vir die toekoms van teater: dapper, uitdagend en grensverskuiwend!

Bestuur deur Janet Baylis, Philippa Sandilands