Die teregstelling van die Boeresoldaat en rebelleleier Jopie Fourie was nog altyd ’n emosionele en sensitiewe onderwerp in die Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van
’n omstrede figuur.

Aangebied deur Protea Boekhuis