Netwerk24-gespreksreeks: Trump: Troefkaart of joker?

Diskoers
60 Minute
13 Oktober
09:00

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.

Trump: Troefkaart of joker?

Is dit alles voorgee, of is daar werklik ’n plan? Hoe het president Donald Trump se beleid en retoriek Suid-Afrika se politieke en ekonomiese betrekkinge met die VSA en die res van die wêreld beïnvloed? En wie gaan vir die gelag betaal?