Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Waar staan ons in die hof?
Is ons howe op die rand van die afgrond? Wat is die standaard van regspraak in veral die landdroshowe en die gehalte van prokureurs en advokate wat in ons regstelsel werk? Waarom is hofrolle so vol dat dit jare neem om regshulp te kry?