Ateljeebesoeke: Trude Gunther

Visuele kuns
90 Minute
11 Oktober
11:00
11 Oktober
13:30
12 Oktober
11:00
12 Oktober
13:30
19 Oktober
11:00
19 Oktober
13:30
R65 | R95 by die deur

Trude se werk wissel van illustratiewe tekeninge, strokiesprente, collages en boeke tot olieverfskilderye en beeldjies. Sy beskou haarself as ’n “jagter- versamelaar” wat op gevoel voorwerpe bymekaarmaak wat simbolies is van ’n teoretiese soeke na betekenis.