Strauss & Co: Sononder-rondleidings met Frank Kilbourn

Visuele kuns
Afrikaans, Engels
60 Minute
16 Oktober
18:00
R100 | R130 by die deur

Frank Kilbourn, uitvoerende voorsitter van Strauss & Co, deel sy liefde vir en uitgebreide kennis van kuns in ’n
rondleiding van die werke wat gekies is vir die voorskou van die opkomende Strauss & Co-vlagskipveilings.