Stellenbosch dorpsgesprekke: Stellenbosch – ’n Bolandse lente

Diskoers
17 Oktober
14:30

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Die rykes word ryker, die armes armer. In Stellenbosch word die rykes en die armes meer. Hoe gemaak met groeiende ongelykheid, nog meer voertuie en die groot intog uit alle streke.