11 – 19 Okt 2025
EasyEquities Skrywerskamer
Verstaan die feite en fiksies oor Bitcoin en blockchain.
Die finansiële adviseur Paul Roux gesels met Ingrid Klückow oor kwessies wat tans op almal se lippe is.