EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans, Engels
60 Minute
17 Oktober
13:00
R50 | R80 by die deur

Mafia Land deur die veelbekroonde ondersoekende joernalis Kyle Cowan, kyk agter die fasade van Suid-Afrika in om ’n wrede skaduwêreld te onthul wat deur mafias, kartelle en misdaadsindikate beheer word. Daar is die tabakmafia. Die watertenkwa-mafia. Die taximafia. Die hospitaalmafia. Die konstruksiemafia. Die ontvoeringsmafia. Selfs die polisiemafia. Lourensa Eckard vra vir Kyle: Is die kriminele onderwêreld en die staat só verweef dat dit byna onmoontlik geword het om die een van die ander te onderskei? Het Suid-Afrika ’n mafiastaat geword?