2023
In ‘n Suid-Afrikaanse vissersgemeenskap staar Witbrood en sy vrou, Monica, eindelose ontberinge in die gesig. Nietemin deel hulle wat hulle het – en neem ‘n kind in, wat hulle as hul eie grootmaak.
11 Oktober 15:00
12 Oktober 18:30

Met Christiaan Arthur Peterson, Monica Arendse
Regisseur Stefani Terblanche
Kinematograaf Sebastian Paulus
Redigeerder Jodi-Mari Adams
Vervaardiger Keziah Bailey