Amici plays Amici

Klassieke musiek
English
Gesin
70 Minute
8 Oktober
16:00
R190-R270 | R220-R300 by die deur

Met Suzanne Martens (viool), Philip Martens(viool), Karin Gaertner(altviool),Peter Martens(tjello)

Die Amici-strykkwartet gee ‘n uitvoering van drie 21ste eeuse Suid-Afrikaanse strykkwartette. Deel daarvan is die wêreldpremière van nuwe werke deur Jonathan Blair en John Simon, en dan die nasionale première van Shane Woodborne se eerste strykkwartet. Kom laat jou meesleur deur onvergeetlike, betowerende musiek wat jou sal bybly.