Moederkerk-orrelweek: Zorada Temmingh

Klassieke musiek
Afrikaans, English
Gesin
30 Minute
9 Oktober
13:15
R115 | R145 by die deur

Zorada Temmingh

Temmingh se 40ste jaar as orrelis van die Moederkerk word gevier met marse uit die verlede en hede. Sy herroep twee marse uit haar CD’s (“Vader, Seun, Heil’ge Gees” en “Abide with me”), doen nuwe improvisasies op Halleluja-liedere – van “… die ou, ou tyding” tot “Voorwaarts…” – en sluit af met ‘n vars improvisasie op ’n versoek uit die gehoor. Temmingh is sedert 2015 die vervaardiger van die Orrelweek .