Netwerk24-gespreksreeks: Ons volgende president?

Diskoers
Afrikaans
60 Minute
8 Oktober
09:00

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.

Wie is die beste persoon om ons volgende president te word? Oor watter eienskappe en ervaring moet die ideale leier beskik – spesifiek om SA se uitdagings aan te pak? En wie is die kandidate? Van der Westhuizen gesels met prof. William Gumede en Willem Jordaan(redakteur van Die Burger).