Trio AéroClave

Klassieke musiek
60 Minute
9 Oktober
11:00
R215-R270 | R245-R300 by die deur

Met Louisa Theart(fluit), Férrol-Jon Davids (klarinet), Elizabeth Retief(klavier)

Al die klankkleure van Claude Debussy, Mel Bonis, Camille Saint-Saëns, Guillaume Connesson en meer uit die Franse Romantiese era in ‘n program met klarinet, fluit en klavier. Dié kombinasie is ongewoon en bied iets buite die hoofstroom. Die musiek is egter heeltemal toeganklik.