SKRYWERSFEES

WOW-Mardi Gras

Wow|Toyota musiekfees
Afrikaans
180 Minute
9 Oktober
16:00
10 Oktober
10:00
R20-R50 | R20-R50 by die deur

Kom kuier saam by die WOW-mardi gras – ’n naweek lange fees van Vrydag tot Sondag vol musiek, vermaak en lekker eetgoed. Bekende plaaslike kunstenaars sorg vir vermaak op die verhoog, terwyl die klanke en gees van die fees regdeur die naweek leef. Geniet die vrolike atmosfeer met mallemeules, kleurryke stalletjies en ’n verskeidenheid smullekker kos en lekkernye. ’n Onvergeetlike naweek waar vriende en familie saamkom om die WOW-fees op ’n hoë noot af te sluit!