Sihle Khumalo: Milk the Beloved Country

BOEKGESPREK ‘Kom ons erken SEB het nie gewerk nie’ deur Desmond ThompsonEasyEquities Skrywersfees: Sihle Khumalo: Milk the Beloved CountryFoto’s: Verskaf “Hy draai nie doekies om nie,” het die oudregter Johann Kriegler gesê toe hy sy gespreksgenoot aan die woord stel, en Sihle Khumalo het nie teleurgestel nie. Dié joernalis en skrywer was Maandagmiddag by die […]