Wenner 2023 Woordfees-kortverhaalkompetisie

NUUS Wenner van Woordfees-kortverhaalkompetisie Foto’s: Henk Oets Rina Bester is as algehele wenner van die 2023 Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig by die bekendstelling van die agtste US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 8 Oktober. Sy wen R30 000 met die komplimente van EasyEquities vir haar storie “Legende van die Suameer”. Elke ander skrywer wat in […]