Voordele:
- Ontvang die gedrukte feesgids gratis per koerier vanaf 26 Junie 2025.
- Bespreek feeskaartjies een week voordat kaartjieverkope vir die algemene publiek open (20 – 25 Junie 2025).
- Een pendeldienskaartjie, geldig vir die volle duur van die fees (11 – 19 Oktober 2025).
- 20% afslag vir een op uitgesoekte programitems – klik hier vir die lys.