Woordfeesweldoener

Woordfeesweldoener

R40,000.00

’n Weldoener is besorgd oor die lewenskragtigheid van die kunstebedryf. Werksgeleenthede en die welstand van kunstenaars is vir hulle belangrik. Hulle belê in die volhoubaarheid en uitbou van die bedryf.

Voordele:

  • BBP-parkering by die US Museum (feeskern) vir een voertuig, geldig vir die volle duur van die fees (11 – 19 Oktober 2025).
  • Bespreek feeskaartjies een week voordat kaartjieverkope vir die algemene publiek open (20 – 25 Junie 2025).
  • Persoonlike aanbevelings oor die feesprogram met eksklusiewe toegang tot die Woordfeeskaartjieskantoor vir vroeë bespreking.
  • Twee uitnodigings na:
    – Programbekendstelling (kry jou feesgids hier)
    – Visuele kuns-opening
    – Stellenbosch Woordfees-langtafel
    – Spesiale funksie vir Woordfeesweldoeners
  • Persoonlike verblyfbespreking teen die onderhandelde Stellenbosch Woordfees-tarief.
  • Eksklusiewe toegang vir twee tot die Stellenbosch Woordfees se BBP-lokaal vir die volle duur van die fees, etes ingesluit (11 – 19 Oktober 2025).
  • Spring lang rye vry – kry prioriteitstoegang by feeslokale met twee spesiale BBP-akkreditasiekaarte.
  • Twee pendeldienskaartjies, geldig vir die volle duur van die fees (11 – 19 Oktober 2025).
  • 20% afslag vir twee op uitgesoekte programitems – klik hier vir die lys.