A Dancer’s Rebellion

EasyEquities Skrywersfees
English
Gesin
60 Minute
10 Oktober
10:00
R50 | R80 by die deur

Jackï Job is ’n danser, choreograaf, teatermaker, regisseur, vervaardiger en akademikus aan die Universiteit van Kaapstad. Sedert 1994 het sy al meer as 80 werke geskep en internasionaal saamgewerk oor Afrika, Asië, Europa en die VSA. Sy is dié Afrika-pionier van die Japannese dansteatervorm bekend as Butoh. Gillian Mitchell sal met Job gesels oor haar monografie, Choreographing Rebellion, en die maniere waarop volgehoue kreatiewe werk, en spesifiek dans, betekenis aan ons lewe kan gee.