A Family of Voices

Filmfees
English
o/16
24 Minute
4 Oktober
15:30

2026

Met André van der Merwe, Grace Bagula, Jordan Cridland, Talyah Greyling, Alungile Mto, Lambert Tuyishime

In Julie 2025 het die US Koor na Aarhus, Denemarke, getoer om aan die Interkultur Europese Koorspele en die Grand Prix of Nations deel te neem. Dié reis het nie net oor koormusiek gegaan het nie, maar ook lewensveranderende ontdekking vir die studente wat die Universiteit Stellenbosch op die wêreldverhoog verteenwoordig het. Hierdie dokumentêre kortfilm volg die koor se reis terwyl dié familie van studentestemme opklink om gehore te betower en Suid-Afrika op die internasionale verhoog te verteenwoordig.

Regisseur Wayne Muller
Kinematograaf Stefan Els
Klank Gerhard Roux

24 min
OB