A Nick Cave Affair

Toyota Musiekfees
English
90 Minute
6 Oktober
20:00
8 Oktober
16:00
R220 | R250 by die deur

Met James Smith(klavier en sang), Anjulie Nock (tjello), Jake Gunn (klavier en sang), Andra (gaskunstenaar)

Conrad Jamneck se huldeblyk aan Nick Cave, sanger van The Bad Seeds, laat ‘n mens nie net luister nie, maar ook voel. In plaas van ‘n blote weergawe van Cave se musiek word die liedjies herinterpreteer – rou, intens en eerlik – soos daardie eerste keer toe jy Cave gehoor het. Dit is ’n huldeblyk wat die musiek-ikoon se temas oor dood, godsdiens, liefde en geweld omskep in ’n meesleurende ervaring.

Vervaardiger Conrad Jamneck