A Poet’s Song

Klassieke musiek
English, Afrikaans
o/16
50 Minute
9 Oktober
15:30
R195-R250 | R225-R280 by die deur

Met Janel Speelman, Esthea Kruger(klavier)

In dié aanbieding word die emosionele spektrum ondersoek wat in die kunsliedgenre vasgevang word. Die verband tussen poësie en musiek word ook beklemtoon. Sodoende word die kreatiewe verhouding tussen komponis en digter volledig ondersoek: Mahler en Rückert, Debussy en Verlaine, Calvocoressi en Ravel.