Aanstap Boere

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans, English
Gesin
60 Minute
5 Oktober
16:00
R50 | R80 by die deur

Aangebied deurJonathan Ball

Hoe maak ’n mens sin van die lewe in ’n ingewikkelde land met ’n betwiste verlede? Max du Preezse jongste boek, Aanstap Boere (ook in Engels beskikbaar as The End of Normal), bied ’n sinvolle ontleding van die kompleksiteite wat Suid-Afrikaners daagliks in die gesig staar. Pieter du Toit praat met Max oor die publikasie, wat hy beskryf as “een van 2026 se belangrikste boeke”. Met die voordeel van ouderdom en ervaring gee Du Preez weldeurdagte antwoorde op knelvrae.