Afrikaans is 100

Klassieke musiek
90 Minute
18 Oktober
12:00

Standard Bank Endler

R190-R270 | R220-R300 by die deur

Vier honderd jaar van Afrikaans as amptelike taal met ’n magiese aand vol musiek, herinneringe en hartklop. Ses stemme kom byeen vir dié keur van bekende en geliefde Afrikaanse liedjies om die ryk erfenis van Afrikaans te vier – van tydlose treffers van David Kramer en Laurika Rauch tot die diepgewortelde melodieë van FAK-liedere. Dis ’n konsert wat beloof om emosie, nostalgie en trots in elke noot vas te vang.

Met Lynelle Kenned, Minette du Toit-Pearce, Janel Speelman, William Berger, Corneil Muller, Timothy Moloi

Musiekregisseur Elna van der Merwe