Aggressiewe water

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
Gesin
60 Minute
6 Oktober
14:30
R50 | R80 by die deur

Aangebied deur Karavan Press

Erika Viljoen se memoires, Aggressiewe water, is gebore uit briewe wat sy aan familie en vriende geskryf het toe die gesin uitgewyk het na ’n stuk veld in die Klein-Karoo waar niemand anders nog permanent gewoon het nie. Wat vir baie mense net ’n droom is, het vir haar gesin ’n werklikheid geword – met al die swoeg en sweet wat daarmee saamgaan. Erika se kind, Roland du Preez, kunstenaar, akteur en skrywer van die toneelstuk Rescue Remedy, tree met haar in gesprek.