Alan Committie presents Comedy Gold

Spier Toneel
Meertalig
90 Minute
17 Oktober
20:00
R160-R280 | R190-R310 by die deur

Die komediant Alan Committie is terug op die Woordfees met sy nuutste, snaaksste standup show tot nog toe. Die show is meestal in Engels maar, soos altyd met hierdie woordsmid is daar ’n mengelmoes van woorde en idees. Committie is fast, frenetic en funny. En hierdie vertoning het drie blaaiborde! DRIE!! Hoeveel geld gee hierdie ou by Waltons uit? EN WHY DON’T THEY SPONSOR HIM? Alan skep komedie uit die Olimpiese Spele, dieetkundiges, gehuurde motors en meer!

Regisseur Christopher Weare