Algemene kennis is ’n fiktiewe vasvraprogram waarin Theunis Strydom probeer om ’n miljoen rand te wen deur sy abnormaal goeie algemene kennis ten volle te benut. Wat hy nie weet nie, is dat hy nie net tien vrae korrek moet beantwoord nie, maar ook verby ander uitdagings soos ’n onmoontlike aanbieder, onsinnige vrae en beurtkrag moet kom.