An Apprenticeship with Sorrow

Spier Toneel
Engels
50 Minute
11 Oktober
17:00
12 Oktober
13:00
13 Oktober
20:00
R180 | R210 by die deur

An Apprenticeship with Sorrow verken verlies, rou en maatskaplike verval. Deur die persoonlike ervaring van die verlies van geliefdes aan demensie weerspieël die stuk die breër planetêre ineenstorting wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Hoe is menslike en ekologiese stelsels met mekaar verweef? Kan somatiese intelligensie veerkragtigheid bevorder? Dié werk nooi gehore uit om ineenstorting te herbedink as ’n ruimte vir verbinding, transformasie en ontwaking.

Met Sara Matchett, Nina Callaghan

Regisseur Lwanda Sindaphi

Skrywers Sara Matchett,

Nina Callaghan, T.S. Eliot

Ontwerp Sara Matchett, Nina Callaghan, Lwanda Sindaphi

Projeksie- en video-ontwerp Nikki Pilkington, Mangaliso Ntekiso

Verhoogbestuur Ropafadzo Chatindo