ANCHOR OF CONNECTION

Filmfees
Engels
OB 13
11 Oktober
14:30
12 Oktober
18:00
Gratis

2022

Swem in koue water het ‘n wêreldwye tendens geword. Mense gaan in die oggendure see toe om hul dag met ‘n ysige duik te begin – selfs in winterwater. Hierdie dokumentêr fokus op ‘n groep vroue, die “Salty Cracks”, wat elke oggend om 06:30 swem. Hierdie groep vroue het egter meer as net gesondheidsvoordele gevind.

11 Oktober 14:30

12 Oktober 18:00

Film span Jamie Venter, Na’ilah Ebrahim, William Brederode, Takdudzwa Pongweni & Jessica Hillier