Artwashing Juxtaposed

Gesprekke en menings
75 Minute
11 Oktober
13:00
18 Oktober
13:00
Gratis

Kunstenaars en kreatiewe ruimtes is een van die dryfvere agter gentrifkasie, ’n proses wat soms ook artwashing genoem word. Kuns kan egter ook ’n positiewe rol speel. In die dokkie Artwashing Juxtaposed: Raising Awareness of Gentrification in the Historical Villages of Stellenbosch word dié gesprekspunt verken aan die hand van die werke van Strijdom van der Merwe en kuns- en dramastudente aan die US.