Lunga is ’n fotograaf met ’n graad in die visuele kunste. Hy werk hoofsaaklik in die medium van fotografie en sy hooffokus is portrette. Hy maak portrette van plante, maar ook selfportrette binnens- én buitenshuis.
Mawethustraat 304, Khayamandi