Ateljeebesoeke: Lunga Kama

Visuele kuns
60 Minute
3 Oktober
12:00
10 Oktober
12:00
R40 | R70 by die deur

Victoria Hub, US-kampus

Lunga Kama is ’n fotograaf met ’n graad in die visuele kunste. Hy werk hoofsaaklik in die medium van fotografie en sy hooffokus is portrette. Hy maak portrette van plante, maar ook selfportrette binnens- en buitenshuis.