Ateljeebesoeke: Marinda du Toit

Visuele kuns
60 Minute
14 Oktober
10:00
14 Oktober
11:00
14 Oktober
12:00
16 Oktober
11:00
16 Oktober
10:00
16 Oktober
12:00
17 Oktober
12:00
17 Oktober
11:00
17 Oktober
10:00
R40 | R70 by die deur

Marinda gebruik optelgoed soos hout, plastiek, metaal, draad, papier en tekstiel om karakters te skep wat lyk soos die mense wat sy sien – hul postuur, manier van stap én energie. Die voorwerpe en materiaal vorm die riglyn om intuïtief figuurtjies of collages te maak. Die geskiedenis van die materiaal en die samestelling daarvan vestig ’n nuwe narratief vir die voorwerpe én die kunswerk.