Ateljeebesoeke: Mona Haumann

Visuele kuns
60 Minute
11 Oktober
09:00
11 Oktober
10:00
11 Oktober
11:00
11 Oktober
12:00
R40 | R70 by die deur

Mona is ’n Stellenbosse kunstenaar wat die lewe deur kuns ervaar. Sy skep werk en idees rondom herinneringe van haar onderbewuste, maar werk ook met visuele elemente van haar onmiddellike hier en nou.